For Sale   >   South Africa Flag  South Africa   >  Limpopo  >  Waterberg District Municipality  >  Bela-bela  >  Warmbaths
close map
Pic:1 of 3
Pic:2 of 3
Pic:3 of 3
Show All 3 Photos
  • R3,000,000
  • 7 bedrooms
n Pragtige selfhelp `lodge` met heerlike ontspanings geriewe. Gaste het hulle eie kombuis lapa en braai geriewe en die wild loop in sig. n Moet om te besigtig. Bela Bela (warmbad) met al die vakansie geriewe is binne beryk met warmbron en baie ike koel grasdak vertrekke in n mooi skoon omgewing. Weg van die gewoel van die strate en stil en rustig. Kom kyk en jy sal verlief raak op die plek.